On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Saak teen Jan Kempdorp-tiener nie teruggetrek nie

───   OWEN KOCK 08:51 Tue, 03 Mar 2015

Saak teen Jan Kempdorp-tiener nie teruggetrek nie | News Article

Jan Kempdorp - Die klag teen een van die seuns wat van ondermeer verkragting en aanranding by ‘n Noord-Kaapse hoërskool skool aangekla is, is nié terug getrek nie.

Dit, volgens die woordvoerder van die Noord-Kaapse onderwysdepartement Sydney Stander, na berigte dat die aanklagte teen een van die vier seuns teruggetrek is. Die seun, en nog drie ander, het na bewering &S216;n mede-leerder met seep besmeer en met 'n tandeborsel en handvatsel van &S216;n mop verkrag. Hulle is almal intussen geskors en na hulle eerste hofverskyning op borgtog in die sorg van hul ouers vrygelaat. Die vier verskyn weer Donderdag in die landdroshof in Jan Kempdorp. Owen Kock/OFM Nuus

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.