On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Local News

Ontsnapte gevangene 'is gevaarlik'

───   15:17 Thu, 05 Mar 2015

Ontsnapte gevangene 'is gevaarlik' | News Article

Bloemfontein - 'n Gevangene wat vandag vir verkragting gevonnnis sou word het vanoggend by die Bloemfonteinse landdroshof ontsnap.

Die 35-jarige John Ntseki het glo by die hofsaal uitgehardloop, deur verskeie kantore en deur 'n venster oor die dak ontsnap.
 
Die polisie se Chaka Marope sê Ntseki is gevaarlik en moenie gekonfronteer word nie.

Ntseki is van Batho.
 
Edwin Ntshidi/OFM-nuus 

Podcasts

Chaka Marope:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.