On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Honderde Manyatseng-inwoners vanaand sonder heenkome

───   OWEN KOCK 15:09 Tue, 10 Mar 2015

Honderde Manyatseng-inwoners vanaand sonder heenkome | News Article

Ladybrand - Die gemeenskap van Manyatseng in Ladybrand is steeds in rep en roer, nadat honderde huise, wat volgens die munisipaliteit onwettig opgerig is, vanoggend deur die Rooi Miere afgebreek is.

Inwoners het hulle teen die uitsettings verset.
OFM-nuus se Owen Kock is in Ladybrand en sê so ver die oog kan sien, sien jy net sinkplate, pale en bourommel en tekens van buitebande en hout wat gebrand het.
 
Honderde mense sal vanaand sonder 'n dak oor hul kop moet klaarkom.

Owen Kock/OFM News




Podcasts

Owen Kock:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.