On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Bloemfonteinse dokter se verkragtingsverhoor uitgerek

───   OWEN KOCK 18:25 Thu, 26 Mar 2015

Bloemfonteinse dokter se verkragtingsverhoor uitgerek | News Article

Bloemfontein - Die verkragtingsverhoor van die Bloemfonteinse algemene praktisyn, Spiros Theocharous, verloop stadiger as wat verwag is.

Die staat het vandag, op dag drie, eers sy tweede getuie geroep.
 
Die hof het vandag gehoor dat dié getuie, die man van die klaagster, se getuienis voor die hof wesenlik verskil van die verklaring wat hy afgelê het.
Owen Kock/OFM-nuus

Podcasts

Owen Kock:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.