On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

Vrystaat-toerisme kry R55m hupstoot

───   18:30 Thu, 26 Mar 2015

Vrystaat-toerisme kry R55m hupstoot | News Article

Bloemfontein - Toerisme in die Vrystaat het ‘n toekenning van meer as R55m in die provinsiale departement se begroting gekry.

LUR Mosebenzi Zwane sê sy departement is vasbeslote om die toerisme-sektor te ontwikkel en om sodoende meer besoekers na die provinsie te lok.
Hy sê nege provinsiale oorde is reeds opgradeer en sal nou hopelik meer besoekers lok en so die provinsiale inkomste ‘n hupstoot gee.

Cathy Dlodlo/OFM-nuus

Podcasts

Mosebenzi Zwane:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.