On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Verslag oor skolegodsdienssaak binnekort verwag

───   DANE BEISHEIM 14:54 Fri, 27 Mar 2015

Verslag oor skolegodsdienssaak binnekort verwag | News Article

Potchefstroom - ’n Verslag oor kinders se menings rakende godsdiens in skole, sal eers volgende maand beskikbaar wees.

Fedsas se regsverteenwoordiger, Werner Human, sê hofstukke van die ses betrokke skole sal om hierdie rede waarskynlik eers in Mei vanjaar by die hof ingedien word.
Die Organisasie vir Godsdiensonderrig en Demokrasie het verlede jaar gevra dat die Grondwethof dit ongrondwetlik verklaar dat sekere godsdienspraktyke voorkeur geniet bó ander.
 
Ses skole word in die aansoek genoem.
 
Human sê dit is belangrik dat kinders se mening aangaande hierdie saak ingewin word.

Dane Beisheim/OFM-nuus




Podcasts

Werner Human:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.