On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

Bejaarde NW-man verskyn weens vrou se moord

───   DANE BEISHEIM 09:29 Mon, 30 Mar 2015

Bejaarde NW-man verskyn weens vrou se moord | News Article

Stilfontein - 'n Vier-en-tagtig-jarige man verskyn na verwagting vandag in die Stilfontein-landdroshof in verband met die moord op sy 69-jarige vrou.

Kobus Groenewald word daarvan aangekla dat hy sy vrou Dienkie in Mei verlede jaar in hul huis aangerand en met 'n mes doodgesteek het.
 
Hy is na die Sterkfontein-hospitaal in Krugersdorp gestuur vir psigiatriese waarneming om te bepaal of hy verhoorbaar is.
 
Groenewald het sewe maande lank gewag vir 'n plek in die hospitaal.
Dane Beisheim/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.