On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Local News

Maak seker troeteldiere is veilig die Paasnaweek

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 10:13 Thu, 02 Apr 2015

Maak seker troeteldiere is veilig die Paasnaweek | News Article

Bloemfontein - Die Dierebeskermingseenheid (DBV) waarsku mense om nie hul troeteldiere in die naam van Paasfees met kleurstof te kleur nie.

Senior inspekteur van die Bloemfonteinse DBV, Reinet Meyer, sê hoewel die proses nie toksies is nie, is dit tog traumaties vir die diertjies.
 
Sy sê in sommige gevalle het troeteldiereienaars al voorheen hasies, kuikens en selfs katte met kleurstof gekleur.

Meyer vra ook dat troeteldiereienaars wat die Paasnaweek weggaan seker maak hul troeteldiere is versorg.
Christal-Lize Muller/OFM-nuus

Podcasts

Reinet Meyer:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.