On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

Bouwerk aan Sol Plaatje Universiteit vorder fluks

───   OWEN KOCK 07:50 Tue, 14 Apr 2015

Bouwerk aan Sol Plaatje Universiteit vorder fluks | News Article

Kimberley - Bouwerk aan die Sol Plaatje Universiteit in Kimberley is goed op dreef en die eerste fase sal na verwagting teen die begin van die 2016 akademiese jaar voltooi te wees.

Owen Kock berig dat daar by sekere dele van die bouwerk reeds vooruit gewerk word, wat beteken, die tweede fase, wat in 2017 voltooi moet wees, sal na verwagting betyds klaar wees. Owen Kock/OFM Nuus

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.