On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Chinese afvaardiging opgewonde oor VS-beleggingsmoontlikhede

───   11:56 Fri, 17 Apr 2015

Chinese afvaardiging opgewonde oor VS-beleggingsmoontlikhede | News Article

Bloemfontein - Lede van die Chinese afvaardiging sê hulle is baie opgewonde oor die beleggingsmoontlikhede in die Vrystaat. Dié afvaardiging vorm deel van China-week wat tot Maandag duur.

Die begroting vir die week gaan die provinsiale regering na beraming R7m uit die sak jag. Catherine Ma, president van die China/Afrika Instituut vir ekonomiese ontwikkeling, het die provinsiale regering geprys vir die inisitief. Catherine Dlodlo/OFM nuus

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.