On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

Kopane bring hulde aan Zille

───   OWEN KOCK 10:56 Sat, 18 Apr 2015

Kopane bring hulde aan Zille | News Article

Glen - Tydens haar toespraak by die Vrystaatse Provinsiale kongres buite Bloemfontein, het die DA se Provinsiale leier, Patricia Kopane, hulde aan die nasionale leier Helen Zille gebring.

Kopane sê onder die leierskap van Zille, is die Wes-Kaap, die bes-beheerde provinsie in Suid-Afrika.
 
Sy sê Zille het die party van 12 na amper 23 persent van die nasionale stem geneem en gaan gemis word wanneer sy uittree as leier.
 
Volgens Kopane het Zille al haar beloftes nagekom en daarby het sy van die DA 'n diverse party gemaak.
 
Die kongres duur voort.
 
Owen Kock/OFM News

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.