On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

Zille veroordeel haataanvalle

───   OWEN KOCK 13:23 Sun, 19 Apr 2015

Zille veroordeel haataanvalle | News Article

Bloemfontein - DA-leier Helen Zille het haar stem by talle hooggeplaasdes gevoeg en haar ten sterkste uitgespreek teen die jongste vlaag vreemdelingehaataanvalle.

Zille het gister die hoofrede gelewer tydens die party se Vrystaatse provinsiale kongres, en dit was waarskynlik haar laaste toespraak as leier van die party in Vrystaat, ná sy haarself nie weer verkiesbaar gestel het vir volgende maand se federale kongres in Port Elizabeth nie.
 
‘n Emosionele Zille het ‘n beroep gedoen op alle Suid-Afrikaners om geweld te laat vaar en ‘n beroep op die regering gedoen om goeie beleide daar te stel om ekonomiese groei te verseker.
 
Owen Kock/OFM Nuus

Podcasts

Helen Zille vaar uit teenoor xenofobiese aanvalle:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.