On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

Merksentrums slaak sug van verligting

───   15:00 Thu, 23 Apr 2015

Merksentrums slaak sug van verligting | News Article

Bloemfontein - Verskeie skole in die Vrystaat wat verlede jaar as merksentrums gebruik is vir die nasien van matriek-antwoordstelle, kan ‘n sug van verligting slaak nadat die provinsiale onderwysdepartement begin het om hulle vir die dienste te betaal.

Fedsas se Jaco Deacon sê skole het erge finansiële probleme ondervind terwyl dié betalings en die laaste gedeelte van verlede jaar se subsidie uitstaande was. Hy sê dit het groot kontantvloei-probleme by skole veroorsaak.

Deacon sê die uitstaande geld het in sommige skole tot die opskorting van diensverskaffers – van onder meer brood en melk – gelei.
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.