On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

Local News

Pellissier-rowers glo binnekort vasgetrek

───   17:45 Thu, 23 Apr 2015

Pellissier-rowers glo binnekort vasgetrek | News Article

Bloemfontein - Die polisie is warm op die spoor van vier verdagtes wat vermoedelik betrokke was in die gewapende roof en kaping van die hoof van die Vrystaatse departement van openbare werke.

Maditse Seoke en sy vrou is eergisteraand by hulle huis in Pellissier met ‘n vuurwapen aangehou en geroof.
Die polisie het gister gesê die paartjie is met toue binne hulle motor vasgemaak.
 
Die LUR vir polisie, paaie en vervoer – Butana Komphela sê die verdagtes gaan na verwagting binnekort in hegtenis geneem word.

Cathy Dlodlo/OFM-nuus

Podcasts

Butana Komphela:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.