On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Noeline Koekemoer-moordverdagte verskyn weer

───   OWEN KOCK 06:56 Fri, 24 Apr 2015

Noeline Koekemoer-moordverdagte verskyn weer | News Article

Bloemfontein - Die man wat verdink word van die moord op die 16-jarige Noeline Koekemoer van Bainsvlei, verskyn na verwagting vandag weer in die Bloemfonteinse Landdroshof.

Hy staan tereg op aanklagte van huisbraak, verkragting en moord. Die verdagte word verbind met 'n vorige oortreding van diefstal en is tans uit op borgtog. Hy het nog nie gepleit nie en bly in aanhouding in Bainsvlei.
 
Koekemoer se ma Natasha het vroeër die maand op haar dogter se liggaam in hul woonstel op 'n hoewe in Bainsvlei afgekom.
 
Die staat het gevra dat borgtog nie toegestaan word nie.
 
Owen Kock/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.