On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Minister Brown baie bekommerd oor alkoholmisbruik op Ritchie

───   16:56 Fri, 24 Apr 2015

Minister Brown baie bekommerd oor alkoholmisbruik op Ritchie | News Article

Ritchie - Die minister van openbare ondernemings, Lynne Brown, het Ritchie in die Noord-Kaap vandag besoek en gesê die regering werk op verskillende vlakke om die sosiale euwels in die gebied met wortel en tak uit te roei.

Brown het gesê veral die hoë voorkoms van alkoholmisbruik ontstig haar geweldig.
Edwin Ntshidi/OFM-nuus





Podcasts

Lynne Brown:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.