On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

Fedsas vra ondersoek na Vrystaatse onderwysdepartment

───   08:41 Mon, 27 Apr 2015

Fedsas vra ondersoek na Vrystaatse onderwysdepartment | News Article

Bloemfontein - Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole, Fedsas, het ‘n beroep op Vrystaat Premier Ace Magashule gedoen om die geldsake van die provinsiale onderwysdepartement te ondersoek.

Dit volg nadat dit aan die lig gekom het dat sommige skole nog wag om die laaste gedeelte van hulle subsidie vir verlede jaar te ontvang.
 
Jaco Deacon, adjunkhoof van Fedsas, sê die department gebruik die begroting vir die nuwe boekjaar om verlede jaar se skuld te delg.
 
Hy sê skole sal dus weer aan die einde van die jaar met ‘n kontantvloei krisis sit.
 
Deacon sê skole gebruik die gedeelte van die subsidie – wat na regte in November betaal moet word – om leer material vir die nuwe skooljaar aan te skaf.
Cathy Dlodlo/OFM-nuus

Podcasts

Jaco Deacon:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.