On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

Local News

Inwoners en polisie krap kop oor brande in Heilbron

───   10:21 Mon, 27 Apr 2015

Inwoners en polisie krap kop oor brande in Heilbron | News Article

Heilbron - Die polisie en inwoners van Heilbron in die Vrystaat krap kop oor die rede vir die verskeie voorvalle van brandstigting wat oor die laaste ruk in die dorp voorkom.

Dit volg nadat die Stadsaal gister in die vroeë oggendure deur 'n brand verwoes is.
 
Masilela Langa, polisiewoordvoerder, sê die saal en al sy inhoud is heeltemal vernietig. Hy sê 'n motor is voor 'n hotel vroeër die aand ook aan die brand gesteek.
 
DA-raadslid op die dorp, Alwyn Swart, sê die vermoede bestaan dat dit misdadigers of kinders is wat vir die dade verantwoordelik is.
Cathy Dlodlo/OFM-nuus

Podcasts

Alwyn Swart:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.