On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Nog geen arrestasies na Heilbron brandstigtings

───   DANE BEISHEIM 06:45 Tue, 28 Apr 2015

Nog geen arrestasies na Heilbron brandstigtings | News Article

Heilbron - Nog geen arrestasies is gemaak na die laaste voorvalle van brandstigting wat Heilbron in die Vrystaat die laaste ruk teister nie.

Volgens polisiewoordvoerder Masilela Langa is daar nog nie duidelikheid oor die redes vir die voorvalle nie.
 
DA-raadslid op die dorp, Alwyn Swart, het vroeër aan OFM-nuus gesê die vermoede bestaan dat dit misdadigers of kinders is wat vir die dade verantwoordelik is.
 
Die Stadsaal is Sondag in die vroeë oggendure deur 'n brand verwoes, en 'n motor is voor 'n hotel vroeër die aand ook aan die brand gesteek.
 
Langa het ’n beroep op die publiek gedoen om vorendag te kom met enige inligting wat hul ondrsoek sal help.
 
Dane Beisheim/OFM-nuus

Podcasts

Masilela Langa:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.