On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Local News

'n Organisme het die kos besmet: Appelgryn

───   OWEN KOCK 15:19 Tue, 28 Apr 2015

'n Organisme het die kos besmet: Appelgryn | News Article

Bloemfontein - Slegs een van die agt meisies wat die naweek in Mediclinic Bloemfontein opgeneem is, is nog in die hospitaal.

Dit spruit uit ‘n voorval waartydens meer as 140 meisies wat aan die All Girls-saamtrek by die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein deelgeneem het, tekens van voedselvergiftiging getoon het.
Hospitaalwoordvoerder, Amanda Appelgryn, sê 'n meisie van die Paarl ontvang nog behandeling in die hospitaal.
 
Appelgryn het ook bygevoeg dat van die kos deur 'n organisme besmet is.

Owen Kock/OFM-nuus



Podcasts

Amanda Appelgryn:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.