On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Local News

Druk op onderwysers 'enorm'

───   16:54 Tue, 28 Apr 2015

Druk op onderwysers 'enorm' | News Article

Bloemfontein - Die reuse-aantal Vrystaatse onderwysers wat sedert 2012 bedank het is skokkend, maar nie heeltemal onverwags nie. Dit is volgens Magda Strydom van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie.

Sy sê hoewel onderwysers vir verskeie redes bedank, is die uittog van kenners in die onderwys ‘n rede tot kommer.
 
Dit volg nadat die Vrystaatse onderwysdepartement aangedui het - in ‘n geskrewe antwoord op vrae van die DA – dat altesaam 2000 onderwysers sedert 2012 bedank het.
 
Strydom sê die bedankings verlede jaar – altesaam - 845 is veral skokkend.

Die DA in die Vrystaat het die bedankings van die onderwysers voor die deur van die provinsiale onderwysdepartement gelê.
 
Gerhard Koorts van die Vereniging van Staatsamptenare (VSA) sê die begrotingstekorte in dié departement het in min van die gevalle met die bedankings te doen.

Cathy Dlodlo/OFM-nuus 

Podcasts

Magda Strydom:

Gerhard Koorts:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.