On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Local News

Vrystaatse Uitvoerende Raad geskommel

───   SABRINA DEAN 16:38 Mon, 04 May 2015

Vrystaatse Uitvoerende Raad geskommel | News Article

Bloemfontein - Mosebenzi Zwane is vanmiddag aangewys as die Vrystaat se nuwe LUR van Landbou en Landelike Ontwikkeling.

LUR Tate Makgoe het ook aangekondig dat LUR Samuel Mashinini Zwane vervang as LUR van Ekonomie, Toerisme en Omgewingsake.
 
'n Nuwe inkomeling, Dorah Coetzee sal voortaan die leisels hou by Openbare Werke.
 
Die skommeling is teweeg gebring nadat LUR Mamiki Qabathe onlangs as speaker aangewys is na die afsterwe van LUR Sisi Mabe.
 
Sabrina Dean en Cathy Dlodlo/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.