On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Local News

Byl-aanval eindig in selfmoord

───   DANE BEISHEIM 14:55 Tue, 05 May 2015

Byl-aanval eindig in selfmoord | News Article

Mahikeng - Die polisie in Atamelang naby Mahikeng in Noordwes ondersoek ‘n saak van poging tot moord sowel as brandstigting.

Dit volg na ’n 54-jarige vrou met ‘n byl deur haar 52-jarige kêrel aangerand is.

Volgens die polisie se Kelebogile Moleko het die paartjie na bewering stry gekry, waarna die man die slagoffer met die byl aangeval het.
 
Sy het verskeie wonde aan haar kop opgedoen. Moleko sê die vrou kon daarin geslaag om deur ‘n venster te ontsnap en hulp te ontbied.
 
Die verdagte het homself daarna aan die brand gesteek.

Dane Beisheim/OFM-nuus

Podcasts

Kelebogile Moleko :

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.