On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

World News

Gift of the Givers-dokters gaan nie uit Sirië onttrek

───   15:10 Tue, 05 May 2015

Gift of the Givers-dokters gaan nie uit Sirië onttrek | News Article

Sirië - Dokters by die hospitaal in Sirië, wat deur 'n Suid-Afrikaanse hulporganisasie bestuur word, gaan nie ophou om die bevolking te dien, noudat hulle vir die soveelste keer onder 'n lugaanval deurgeloop het nie.

Gift of the Givers se Imtiaz Sooliman sê die skade aan die gebou is groot - met die meeste deure en vensters wat uitgeblaas is.

By die 100 000 pasiënte is oor die afgelope jaar in dié hospitaal behandel. Sooliman sê dokters besef en aanvaar dat dit nêrens in Sirië veilig is nie.

Dit sou hulle egter moontlik help om die fasiliteit te verskuif.

Jacaranda FM


Podcasts

Imtiaz Sooliman:

Imtiaz Sooliman:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.