On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Ouers aangemoedig om kinders betyds in te skryf

───   OWEN KOCK 14:37 Wed, 20 May 2015

Ouers aangemoedig om kinders betyds in te skryf | News Article

Kimberley - Die DA in die Noord-Kaap het ‘n beroep op ouers in die provinsie gedoen om nou reeds aansoek te doen by skole van hul keuse vir die 2016 akademiese jaar.

Volgens die DA se woordvoerder vir onderwys, Safiyia Stanfley, het sommige ouers verlede jaar te laat gewag om aansoek te doen, wat meegebring het dat 969 leerlinge in die Francis Baard-distrik en 288 in die John Taolo Gaetsewe-distrik, op waglyste beland het.
Sy het ook ‘n beroep op ouers gedoen om by meer as een skool aansoek te doen.

Owen Kock/OFM-nuus

Podcasts

Safiyia Stanfley:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.