On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Local News

Tagtig kinders hospitaal toe gejaag oor naarheid

───   14:07 Thu, 21 May 2015

Tagtig kinders hospitaal toe gejaag oor naarheid | News Article

Bloemfontein - Sowat 80 kinders van ‘n skool in Heidedal, Bloemfontein, is vanoggend na verskeie hospitale in die stad vervoer, nadat hulle siek geword het, moontlik van kos wat hulle gister by ‘n begrafnis geëet het.

Volgens Netcare 911-woordvoerder Chris Botha, het die kinders vanoggend van naarheid en maagongesteldheid gekla.
 
Paramedici is uitgeroep na die skool waar kinders op die toneel behandel is, voordat hulle hospitaal toe geneem is.
 
Owen Kock en Christal-Lize Muller/OFM-nuus 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.