On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

KhoiSan kan binnekort volkserkenning kry

───   09:57 Fri, 22 May 2015

KhoiSan  kan binnekort volkserkenning kry | News Article

Bloemfontein - Wetgewing wat aan die KhoiSan-gemeenskappe in Suid-Afrika inheemse volkserkenning gaan gee, sal moontlik teen die einde van die jaar geproklameer word.

Dit is van die brandpunte wat vandeesweek tydens &S216;n sitting van die Nasionale KhoiSan-raad in Bloemfontein plaasgevind het. Voorsitter van die raad, Cecil de Fleur, s&>34; daar is wyd gekonsulteer en die lank verwagte wet sal na verwagting die regte van die KhoiSan-gemeenskappe uiteindelik erken. Cathy Dlodlo/OFM Nuus

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.