On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

Kubaanse ingenieurs arriveer in VS

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 08:57 Mon, 25 May 2015

Kubaanse ingenieurs arriveer in VS | News Article

Bloemfontein - Nog ingenieurs van Kuba gaan na verwagting vandag in Bloemfontein aankom nadat die eerste groep van 40 reeds gister gearriveer het.

Woordvoerder van die ANC in die provinsie, Thabo Meeko, sê die ingenieurs vorm deel van 'n samewerkingsooreenkoms tussen Suid-Afrika en Kuba oor tien jaar.
 
Hy sê hulle is in die provinsie om onder meer dienslewering te verbeter. Hulle sal verantwoordelik wees vir die bou van nedersettings wat deur die regering gesubsidieer word, watervoorsiening en die beplanning van projekte.

Meeko sê die ingenieurs is op 'n kontrakbasis van twee jaar.

Christal-Lize Muller/OFM-nuus


Podcasts

Thabo Meeko:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.