On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Local News

Bfn-vrou verskyn in hof na sy eks-man se motor by spogskool stamp

───   OWEN KOCK 15:10 Mon, 25 May 2015

Bfn-vrou verskyn in hof na sy eks-man se motor by spogskool stamp | News Article

Bloemfontein - ‘n Ma van drie jong kinders, Natasha Swartz, verskyn weer op 24 Junie in die Bloemfonteinse Streekhof na sy vandag vlugtig verskyn het op ‘n aanklag van opsetlike saakbeskadeging.

Die saak is vir verdere ondersoek uitgestel. Die saak spruit ‘n voorval waartydens Swartz opsetlik die motor van haar voormalige man vier keer Vrydag by ‘n spogskool in Bloemfontein gestamp het.
 
Na wat verneem word beloop die skade aan haar man se motor R200 000 en nie R20 000 soos voorheen berig nie.
 
Owen Kock/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.