On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

National

Eskom voorspel 'n warm winter

───   17:37 Fri, 29 May 2015

Eskom voorspel 'n warm winter | News Article

Bloemfontein Eskom belowe dat Suid-Afrika 'n relatiewe warm minter kan verwag.

Waarnemende hoofbestuurder Brian Molefe het vandag gesê eenheid 1 van die Koeberg-kragstasie sal die naweek weer in werking wees nadat dit vir drie maande weens onderhoud afgesit is.
 
Eskom het ook aangekondig dat Medupi se eenheid-6 in Limpopo vandeesweek die 800MW-mylpaal bereik het, wat help om die kragnetwerk te stabiliseer.
 
Woordvoerder Khulu Phasiwe sê van Maandag sal beurtkrag, indien dit wel ingestel moet word, voortaan slegs Fase 1 sal wees.
 
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.