On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

DA Noordwes kies vandag nuwe leier

───   DANE BEISHEIM 09:19 Sat, 30 May 2015

DA Noordwes kies vandag nuwe leier | News Article

Hartebeespoortdam - Die Demokratiese Alliansie in Noordwes sal vandag ’n nuwe streeksleier tydens 'n kongres by Hartebeespoortdam aanwys.

Dit volg nadat Chris Hattingh vroeër vandeesmaand aangekondig het dat hy nie weer sal staan vir herverkiesing as provisiale leier nie.
 
Hattingh sal wel as 'n DA-lid van die Provinsiale Wetgewer aanbly. Joe Mcgluwa en Winston Rabotapi het hulself beskikbaar gestel.
 
DA-leier Mmusi Maimane sal na verwagting ook by vandag se kongres wees.
 
OFM Nuus se Noordwes verslaggewer Dane Beisheim het meer besonderhede.
 
OFM Nuus


Podcasts

OFM Nuus se Noordwes verslaggewer Dane Beisheim oor DA verkiesingskongres by Hartebeespoortdam, 30 Mei 2015.:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.