On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
NEXT: 20:00 - 23:59 The Music Man Mix with The Music Man
Listen Live Streams

Local News

Bloemfontein-GPF laat vyf rowers agter tralies

───   OWEN KOCK 18:30 Mon, 29 Jun 2015

Bloemfontein-GPF laat vyf rowers agter tralies | News Article

Bloemfontein - Flink werk deur die Bainsvlei-gemeenskapspolisiëringsforum het daartoe gelei dat vyf gewapende rowers gisteroggend, kort na ‘n rooftog, vasgetrek is.

Nie minder nie as 34 GPF-voertuie en die polisie was betrokke.
Volgens GPF-lid Francis Gous, was die reaksie van hul lede goed en die polisie het uitstekende werk gedoen tydens die rooftog by die Arcadia-winkel op die Abrahamskraalpad buite Bloemfontein.
 
Sy sê een van hul lede het gesien hoe die rowers by die winkel uithardloop en hulle op die Vergezochtpad agternagesit.

Owen Kock/OFM-nuus




Podcasts

Francis Gous:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.