On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Noordwes-man pleit skuldig aan besit van kinderporno

───   DANE BEISHEIM 14:26 Thu, 02 Jul 2015

Noordwes-man pleit skuldig aan besit van kinderporno | News Article

Lichtenburg - ‘n Noordwes-man het vanoggend in die Lichtenburg landdroshof skuldig gepleit op aanklagte van die besit van kinderpornografie.

Bert Viljoen (56), voormalige hoof van Lichtenburg se regshulpsentrum, het ’n pleitooreenkoms aangegaan waarvolgens hy ’n R20 000 boete moet betaal of twee jaar tronkstraf moet uitdien.
Hy is ’n bykomende vyf jaar tronkstraf opgelê, wat vir vyf jaar opgeskort is op voorwaarde dat hy nie in dié tyd ’n soortgelyke oortreding pleeg nie.
 
Viljoen is een van ses Suid-Afrikaanse mans wat in Augustus 2013 in vier provinsies in hegtenis geneem is.
 
Dit het gevolg nadat polisie 'n wenk van Interpol ontvang het.
 
Dane Beisheim/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.