On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Forensiese toetste word gedoen nadat menselike beendere in Potchefstroom gevind is

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:56 Fri, 03 Jul 2015

Forensiese toetste word gedoen nadat menselike beendere in Potchefstroom gevind is | News Article

Potchefstroom - Forensiese toetste deur die polisie sal bepaal wat die oorsaak van vermoedelik ‘n man se dood is nadat menselike beendere verlede maand in ‘n silo in Potchefstroom gevind is.

Polisiewoordvoerder in Noordwes, Paul Ramaloko, sê die produksiebestuurder van King Foods in die stad het op 19 Junie op die beendere tussen mielies in ‘n silo afgekom. Hy het die polisie en die provinsiale gesondheidsdepartement in kennis gestel. King Foods is 'n divisie van Tiger Brands.
 
Ramaloko sê dit wil voorkom om die beendere al vir maande in die silo was.
 
Ramaloko vra mense met inligting om hul naaste polisiekantoor te skakel.
 
Christal-Lize Muller/OFM-nuus

Podcasts

Paul Ramaloko:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.