On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

Man verskyn weer na hy glo BFN-kind probeer ontvoer

───   06:42 Mon, 06 Jul 2015

Man verskyn weer na hy glo BFN-kind probeer ontvoer | News Article

Bloemfontein - Fannie Mathebula, wat aangekeer is nadat hy glo 'n skoolkind in Glen buite Bloemfontein ontvoer het, verskyn na verwagting vandag weer in die Bloemfonteinse landdroshof.

Mathebula het vroeër in die hof verskyn in verband met 'n gesteelde motor. Daar word beweer dat Mathebula op 10 Junie die skoolkind 'n rygeleentheid skooltoe aangebied het. Hy het begin jaag en 'n verkeersbeampte het tot die kind se redding gekom.
 
Mathebula word van ontvoering, roekelose bestuur en die beskadiging van staatseiendom aangekla. Hy bly in aanhouding.
Sellwane Khakhau/OFM-nuus
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.