On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

NW-munisipale samesmelting - DA skepties

───   DANE BEISHEIM 17:55 Tue, 07 Jul 2015

NW-munisipale samesmelting - DA skepties | News Article

Potchefstroom - Inwoners van Potchefstroom en die naburige Ventersdorp in Noordwes het 30 dae om kommentaar te lewer rakende die voorgestelde samesmelting van dié twee dorpe se munisipaliteite.

Dit volg nadat die munisipale afbakeningsraad gister kennis gegee het dat hulle besluite geneem het oor die voorgestelde afbakenings oor Suid-Afrika heen.
Luidens die dokument is die voorgestelde samesmelting ter tafel gelê weens die finansiële posisie waarin die Ventersdorp-plaaslike munisipaliteit homself tans bevind.
 
Die hoop is dat ’n samesmelting met Tlokwe die munisipaliteit, wat gebuk gaan onder finansiële wanbestuur, swak dienslewering en korrupsie, se posisie sal verbeter. DA-raadslid Hans-Jurie Moolman is egter skepties.

Dane Beisheim/OFM-nuus

Podcasts

Hans-Jurie Moolman:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.