On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

VS-vervoer tree streng op teen taxi-operateurs

───   CATHY DLODLO 16:54 Mon, 27 Jul 2015

VS-vervoer tree streng op teen taxi-operateurs | News Article

Bloemfontein - Die Vrystaatse departement van vervoer het derduisende minibustaxis in die 2013/2014 boekjaar geskut vir verskeie oortredings.

Dit is volgens statistiek wat deur die minister van vervoer, Dipuo Peters vrygestel is in antwoord op ‘n geskrewe vraag oor die aantal taxis wat landwyd geskut is.
Peters sê die Vrystaat het 3213 taxis geskut in vergelyking met Noordwes se 656.
 
Peters sê volgens die nasionale landvervoer-inligtingstelsel is daar landwyd altesaam 104 377 taxis met wettige permitte. Net meer as 'n derde hiervan is in sentraal Suid-Afrika uitgereik met meer as 9 000 in die Vrystaat, 11 300 in Noordwes en sowat R2 400 in die Noord-Kaap.
 
Vrystaatse vervoerwoordvoerder Hillary Mophethe, sê daar is verskeie redes waarom hulle taxis skut.

Cathy Dlodlo/OFM-nuus

Podcasts

Hillary Mophethe:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.