On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

Stank in Deneysville 'is ondraaglik'

───   CATHY DLODLO 16:49 Tue, 28 Jul 2015

Stank in Deneysville 'is ondraaglik' | News Article

Deneysville - Deneysville-inwoner, Johannes Tlali sê die stank wat hom elke oggend groet as hy sy voordeur oopmaak, is ondraaglik.

Rou riool is al reeds sedert Oktober verlede jaar besig om by sy voordeur op te dam.
Hy het aan OFM-nuus se Cathy Dlodlo gesê dat beloftes deur die munisipaliteit om sy probleem op te los tot vandag toe nog nie nagekom is nie.

Cathy Dlodlo/OFM-nuus

Podcasts

Cathy Dlodlo:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.