On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Kovsies se Internetuitsaaiprojek wen 4de internasionale toekenning

───   15:24 Fri, 31 Jul 2015

Kovsies se Internetuitsaaiprojek wen 4de internasionale toekenning | News Article

Bloemfontein - Kovsies se Internetuitsaaiprojek het dié universiteit ’n vierde internasionale toekenning besorg.

Dié projek, wat die lewe van Vrystaatse leerders verander, het pas die tweede plek in die Statebond se Goeie Praktyk in Onderwys-toekennings verower.
 
Projekbestuurder, Sarietjie Musgrave, sê die doel van die projek is om leerders en onderwysers in die Vrystaat te ondersteun.

Die IBP is gekies uit 89 voorleggings wat deur altesame 20 lande, wat deel van die Statebond vorm, ingeskryf is.
 
Die lesse word vanaf die UV se Suid-kampus aangebied.

Sellwane Khakhau/OFM-nuus





Podcasts

Sarietjie Musgrave:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.