On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Geliefde digter in Potch gegroet

───   DANE BEISHEIM 08:49 Sun, 02 Aug 2015

Geliefde digter in Potch gegroet | News Article

Potchefstroom - Dit was ’n voorreg om self sy pa se gedenkdiens te kon lei.

So sê Ds. Stanus Cloete, seun van die ontslape digter en bekende akademikus T.T. Cloete, wat vroeg verlede Woensdagoggend weens natuurlike oorsake in die MooiMed Hospitaal in Potchefstroom oorlede is.
 
Cloete het na afloop van gister se roudiens in die NG Kerk Vyfhoek in Potchefstroom gesê dat dit ’n eer was om ’n boodskap van troos aan sy familielede en vriende te kon bring.

Cloete was 91 jaar oud.
 
Dane Beisheim/OFM-nuus 

Podcasts

Stanus Cloete:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.