On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Honderde NW-leerders bly by huis oor gebrek aan hoërskool

───   17:47 Mon, 03 Aug 2015

Honderde NW-leerders bly by huis oor gebrek aan hoërskool | News Article

Matloding - Byna 600 leerders van Matloding naby die Botswanagrens in Noordwes woon glo nie skool by nie.

Dit volg nadat inwoners weke gelede begin het om hul kinders uit die skool te hou, en die plaaslike laerskool nou toegemaak het. Die ouers sê daar is geen hoërskool in die omgewing nie en dit dien dus geen doel om 'n kind op laerskool te hou nie. Hulle versoeke vir 'n hoërskool val glo op dowe ore.
 
Die departement van onderwys was nie dadelik vir kommentaar beskikbaar nie.

Dane Beisheim/OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.