On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Meeste munisipaliteite kry hul geld

───   CATHY DLODLO 07:48 Tue, 04 Aug 2015

Meeste munisipaliteite kry hul geld | News Article

Bloemfontein - Nege-en-veertig plaaslike munisipale landswyd het tot dusver hulle staatsubsidies ontvang nadat nasionale tesourie dit vroeer vanjaar weerhou het.

Dit is volgens Bongani Khumalo, waarnemende uitvoerende beampte van die Finansies en Fiskale Kommissie.
 
Hy het 'n voorlegging aan die Staande Kommitee van Bewilligings in die nasionale parlement gedoen oor die weerhouding van munisipaliteite se subsidies.
 
Khumalo sê 'n verdere nege munisipaliteite het egter net 'n gedeelte van hulle subsidies ontvang terwyl twee munisipaliteite steeds sonder enige geld sit.
 
Die meer as 50 munisipaliteite se subsidies is weerhou as gevolg van hulle uitstaande skuld aan Eskom en Waterrade.
 
Cathy Dlodlo/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.