On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

NW-taxibaas koelbloedig in sy huis vermoor

───   DANE BEISHEIM 16:52 Tue, 04 Aug 2015

NW-taxibaas koelbloedig in sy huis vermoor | News Article

Stilfontein - Die Noordwes-polisie het nog niemand in hegtenis geneem in verband met die skietdood van Jeffrey Mbambane (55), die voorsitter van die Groter Stilfontein Taxi-vereniging in Klerksdorp nie.

Mbabane is gisteraand deur 'n onbekende persoon in sy huis doodgeskiet. Polisiewoordvoerder Paul Ramaloko sê Mbabane is een keer in die kop geskiet terwyl hy op sy rusbank gesit en televisie kyk het.
Ramaloko het aan OFM-nuus gesê die motief vir die misdaad is op dié stadium nog onbekend.

Dane Beisheim/OFM-nuus


Podcasts

Paul Ramaloko:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.