On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

Local News

Bloemfonteiner se vermeende moordenaar staar nou ook poging tot moord in gesig

───   OWEN KOCK 17:09 Thu, 27 Aug 2015

Bloemfonteiner se vermeende moordenaar staar nou ook poging tot moord in gesig | News Article

Bloemfontein - Die motorfietsryer en voormalige polisiebeampte, Jaco “Toy-Toy” du Toit, wat van die moord op Michael Jacobs aangekla word, is vandag deur die hof ingelig dat ‘n aanklag van poging tot moord ook teen hom aanhangig gemaak is.

Dit spruit blykbaar uit ‘n vroeëre voorval, in 2009, maar sy regsverteenwoordiger, Jan Jordaan het aan OFM-nuus gesê hulle wag nog om die dossier onder oë te kry.

OFM-nuus se Owen Kock was vanoggend in die Bloemfonteinse streekhof, waar Du Toit vlugtig verskyn en sy verhoor tot 15 September uitgestel is.


Owen Kock/OFM-nuus

 

 


Podcasts

Owen Kock:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.