On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

Ernstige ongeluk op N12

───   DANE BEISHEIM 16:06 Fri, 28 Aug 2015

Ernstige ongeluk op N12 | News Article

Potchefstroom - 'n Vragmotor het ongeveer drie-uur Vrydagmiddag sowat 20km buite Potchefstroom op die N12 in die rigting van Johannesburg omgeslaan.

Die pad is tans steeds vir verkeer gesluit en motoriste word aangeraai om van 'n alternatiewe roete - soos die R500 of R501 - gebruik te maak. 

Daar word vermoed dat die vragmotor met 'n ligte voertuig gebots het. ER24 woordvoerder Pieter Rossouw het aan OFM Nuus bevestig dat daar minstens een person dood is in die ongeluk.

Dane Beisheim/OFM News


Podcasts

LUISTER:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.