On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Local News

Massas water glo in Mei in Oranjerivierstelsel vermors

───   OWEN KOCK 17:20 Fri, 28 Aug 2015

Massas water glo in Mei in Oranjerivierstelsel vermors | News Article

Bloemfontein - Vrystaat Landbou het vandag sy kommer uitgespreek oor sowat 230 miljoen kubieke meter water, wat volgens 'n verslag, in Mei vanjaar in die Oranjerivierstelsel vermors is.

Volgens die verslag is dié water 10 dae lank uit die Vanderkloofdam gestort, nadat te veel water vroeër uit die Gariepdam vrygelaat is.

Vrystaat Landbou se Roelf Jacobs sê die vermorsing is onverskoonbaar.

Owen Kock/OFM-nuus


Podcasts

Roelf Jacobs:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.