On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Man gesoek vir inligting na jong seun se dood

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 14:49 Mon, 31 Aug 2015

Man gesoek vir inligting na jong seun se dood | News Article

Thaba Nchu - Die polisie in die Vrystaat soek na ‘n 31-jarige man saam met wie ’n 5-jarige seun van Thaba Nchu die laaste keer lewend gesien is.

Polisiewoordvoerder, Thabo Litabe, sê klein Bafelo Choane het verlede Maandag saam met ander kinders in die straat naby sy huis by Ratlou in Thaba Nchu gespeel. Sy ma het hom later die aand vermis aangemeld toe hy nie huis toe gekom het nie.

Volgens Litabe is Kabelo Edwin Leboko,‘n vriend van die familie, die laaste mens saam met wie Choane gesien is.

Christal-Lize Muller/OFM Nuus

 


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.