On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

Minister ontmoet ontslape NK-LUR se familie

───   CATHY DLODLO 14:53 Mon, 31 Aug 2015

Minister ontmoet ontslape NK-LUR se familie | News Article

Kimberley - Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het vandag die familie van die ontslape LUR vir onderwys in die Noord-Kaap, Grizelda Cjiekella-Lecholo, besoek.

Sy het ook met die komitee vergader wat saam met die familie besig is om die reëlings vir die begrafnis en gedenkdiens te tref.

Cjiekella-Lecholo is Donderdagaand skielik in die hospitaal oorlede. Elijah Mhlanga, woordvoerder vir die departement van basiese onderwys, sê die LUR se afsterwe was ‘n groot skok vir Motshekga.

Cathy Dlodlo/OFM Nuus


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.