On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Nuwe VS wetgewerlid binnekort ingesweer

───   CATHY DLODLO 12:04 Fri, 04 Sep 2015

Nuwe VS wetgewerlid binnekort ingesweer | News Article

Bloemfontein - 'n Nuwe lid van die Vrystaatse Wetgewer gaan na verwagting binnekort ingesweer word nadat provinsiale LUR vir landbou, Mosebenzi Zwane, gister stil-stil as LP ingesweer is.

Zwane was net sowat drie maande gelede as LUR van Landbou heraangestel.

Woordvoerder van die ANC in die provinsie en lid van die provinsiale wetgewer, Thabo Meeko, het aan OFM bevestig dat ‘n nuwe lid ingesweer gaan word, maar sê dat die nuwe lid nie noodwendig die vakante pos as LUR vir landbou gaan vul nie.

Cathy Dlodlo/OFM Nuus


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.