On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Local News

Boertjiefees kikker Bultfontein op

───   SABRINA DEAN 08:54 Sat, 05 Sep 2015

Boertjiefees kikker Bultfontein op | News Article

Bultfontein - Slegter as verwagte weer kon nie 'n demper plaas op die tiende jaarlikse Boertjie Kontreifees wat hierdie naweek op Bultfontein in die Vrystaat plaasvind nie.

Voorsitter Volla du Plessis vertel een van die groot trekpleisters is vandag se Gymkhana Championships waarin 200 perde sal deelneem.

Benewens die landbou aktiwiteite is daar ook vermaak. Die fees loop môre ten einde.

Sabrina Dean/OFM Nuus
 


Podcasts

Boertjie Kontreifees voorsitter Volla du Plessis:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.